Sakegesprek met Theo Vorster

$7.39

Taxes may apply at checkout.

Preview sample

Sakegesprek met Theo Vorster

Entrepreneurship / Start-ups

Author: Theo Vorster

Dinosaur mascot

Language: English

Published by: Jonathan Ball

Published on: 11th April 2013

Format: LCP-protected ePub

Size: 5 Mb

ISBN: 9781868425785


Sakegesprek met Theo Vorster

is ''n in 2009 vrygestel en is een van die gewildste programme op Kyknet. Hierdie boek bevat 38 onderhoude wat Theo Vorster oor die laaste drie jaar met top sakelui gevoer het en sluit Koos Bekker, Whitey Basson, Ina Paarman en vele ander bekendes in. Die doel van die boek is om die sakeleier onderhoude te boekstaaf op so ''n manier dat elke leser die pitkos uit die sakeleier se sukses kry wat hy / sy op sy eie loopbaan kan toepas.

Daar is geen syfers, finansiële resultate of harde sakenuus in die onderhoude nie, meer die suksesresep en die beginsels wat tot die sukses bygedrae het. Die vierde reeks sal in April 2013 begin en vir 13 weke elke week 3 keer uitgesaai word en sal saamval met die publikasie van die boek. Die program is die 8ste gewildste program op DSTV en het gemiddelde kykersgetalle van tussen 100,000 en 130,000, almal in die hoër LSM groepe.

In die afgelope 3 reekse is daar met 38 sakeleiers gesels wat opgedeel is in entrepreneurs, professionele bestuurders, ouer / afgetrede sakeleiers en dan jong mense op die kruin van hul loopbane. KykNet het onderneem om vir vier maande die boek, Sakegsprek met Theo Vorster te adverteer en dit sal dekking geniet in Sake24 (in Beeld, Burger, Volksblad en Rapport) waar Theo ''n weeklikse kolom skryf.

Show moreShow less