As jy Droom

$6.99

Taxes may apply at checkout.

As jy Droom

Children’s / Teenage general interest: Transport and vehicles

Author: Daniella van Heerden

Dinosaur mascot

Language: English

Published by: Pan Macmillan South Africa Children's Books

Published on: 15th February 2021

Format: LCP-protected ePub

ISBN: 9781776250370


Elke droom begin met ''n dromer

Megan se droom is om saam met ander tieners ''n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as ''n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers ''n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan.

As jy droom

is ''n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer. ''n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem - as dit nie die waarheid was nie ...

Show moreShow less